Boland Tweekamp Boland Tweekamp Boland Tweekamp Boland Tweekamp
  • Tuisblad
  • Byeenkomste
    • 2025/26 Program
    • Volgende byeenkoms
  • Inligting
    • Affiliasie
      • Code of conduct
      • Registrasie - Individue
      • Registrasie - skole en klubs
    • Bestuur
    • Erkenning van skole
    • School Competition
    • Kleredrag
    • Ouderdomme en Puntetabel
    • Grondwet
    • Boland en SA Rekords 2025
      • Boland Rekords 2025
      • SA Biathlon Records 2025
    • Algemene Jaarvergadering 2025
    • Ranglys
    • Oudtshoorn 2026
  • Uitslae - 2025/26
  • Inskrywingsvorms
    • Inskrywingsvorm Individue
  • Uitslae Argiewe
    • 2024/25
    • 2023/24
    • 2022/23
    • 2021/22
    • 2020/21
    • 2019/20
    • 2018/19
    • 2017/18
    • 2015/16
    • 2014/15
    • 2016/17
    • 2013/14
    • 2012/13
    • 2011/12
    • 2010/11
    • 2009/10
  • Kontak Ons
Boland Tweekamp Boland Tweekamp Boland Tweekamp Boland Tweekamp
  • Tuisblad
  • Byeenkomste
    • 2025/26 Program
    • Volgende byeenkoms
  • Inligting
    • Affiliasie
      • Code of conduct
      • Registrasie - Individue
      • Registrasie - skole en klubs
    • Bestuur
    • Erkenning van skole
    • School Competition
    • Kleredrag
    • Ouderdomme en Puntetabel
    • Grondwet
    • Boland en SA Rekords 2025
      • Boland Rekords 2025
      • SA Biathlon Records 2025
    • Algemene Jaarvergadering 2025
    • Ranglys
    • Oudtshoorn 2026
  • Uitslae - 2025/26
  • Inskrywingsvorms
    • Inskrywingsvorm Individue
  • Uitslae Argiewe
    • 2024/25
    • 2023/24
    • 2022/23
    • 2021/22
    • 2020/21
    • 2019/20
    • 2018/19
    • 2017/18
    • 2015/16
    • 2014/15
    • 2016/17
    • 2013/14
    • 2012/13
    • 2011/12
    • 2010/11
    • 2009/10
  • Kontak Ons

KENNISGEWING VAN DIE 3de BYEENKOMS WAT BY RûENS KOLLEGE (NABY NAPIER) AANGEBIED WORD. 

DATUM:    Saterdag 31 Oktober 2026 

PLEK:        Rûens Kollege – Klipdale – Napier

(Grasbaan  en 25 meter verhitte swembad van die skool). 

TYD  :         Aanmeld/Inskrywings en ander admin:               07:45 - 08:45

Byeenkoms begin:                                                  09:00

Swem:                                                                     ±  30 min na hardloop                         

Skryf in voor Woensdag 28 Oktober  2026 om 17:00 deur:        

  1. In te skryf op die Boland Tweekamp webwerf – www.bolandtweekamp.org.za indien dit al oop is of
  2. Besonderhede te e-pos na symingtonl@pvbm.co.za 

Die inskrywings vir die byeenkoms wat by Rûens Kollege gehou gaan word is nou oop.

Read more: Volgende Byeenkoms - Rûens Kollege – Klipdale – Napier - 31 Oktober 2026

INLIGTING VIR DIE 2026/27 SEISOEN

Beste Tweekampers 

Ons is alweer so te sê aan die begin van die nuwe seisoen en ons sien uit daarna om dit weer aan te pak en ‘n sukses daarvan te maak. 

Die volgende byeenkomste en reëls word beplan en sal toegepas word gedurende die seisoen.

Byeenkomste

10 Oktober 2026

Curro Langebaan

24 Oktober

Hugenote Hoërskool  Wellington

31 Oktober

Ruens Kollege

21 November

Worcester Gimnasium

28 November

Bonnievale Hoërskool

16 Januarie 2027

Paarl Gimnasium Hoërskool

  6 Februarie

High Gate Inter- Provinsiaal - Oudtshoorn

20 Februarie

Hugenote Hoërskool  Wellington – Boland Kampioenskappe

 3 April

SA Kampioenskappe - Oudtshoorn

Read more: INLIGTING VIR DIE 2026/27 SEISOEN

© Boland Tweekamp 2016